Somerset-Oos

Somerset-Oos

(ingesluit KwaNojoli)
Somerset-Oos is in Oos-Kaap
Somerset-Oos
Somerset-Oos
 Somerset-Oos se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°43′S 25°3′O / 32.717°S 25.050°O / -32.717; 25.050
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitBloukraanroete
Stigting1825
Regering
 • Genoem naLord Charles Somerset
Oppervlak
 • Totaal72,8 km2 (28,1 vk. myl)
Hoogte
820 m (2 690 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal18 825
 • Digtheid259/km2 (670/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.2%
 • Indiërs/Asiërs0.4%
 • Bruin mense32.2%
 • Swart mense59.8%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Xhosa 51.8%
 • Afrikaans 42.9%
 • Engels 3.7%
 • Ander 1.6%
Poskode (strate)
5850
Poskode (posbusse)
5850

Somerset-Oos is 'n dorp in die Oos-Kaap in die Kaapse Middellande aan die voet van die boomryke Boschberg, 185 km noord van Gqeberha en 820 meter bo seespieël geleë. Dit lê ook aan die teerpad tussen Oos-Londen en Kaapstad. Somerset-Oos is 'n gewilde binnelandse vakansieoord vir mense wat aan die kus in Gqeberha en omstreke woon. Van die dorp se aantreklikhede is onder meer 'n museum, die Walter Battiss-kunsmuseum en 'n nabygeleë natuurreservaat. Daar is ook 'n woonwapark met alle moderne geriewe. Somerset-Oos het 'n bestendige bevolking, want in 2007 was hier na raming 16 176 inwoners, slegs sowat 500 meer as in 1996. In 2013 was die skatting 17 908, skaars 700 meer in 2008 se 17 271.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 Som van die hoofplekke Klipplaat en Wongalethu tydens die 2011-sensus.
  2. World-Gazetteer.com. Argief geskep van die oorspronklike op 2013-06-27.. URL besoek op 24 Junie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search